PAVATILE
Reinventing stone



VAKATURE - Logisiteke Fasiliteerder: Vervoer en Produksie > Aansoekvorm


Jou inligting word as vertroulik beskou.

Beantwoord asseblief al die vrae en druk die "Submit"-knoppie.

Voornaam
Van
E-posadres
Telefoon- of selfoonnommer
Wanneer mag ons soontoe skakel?Tydens kantoorure Na-ure Enige tyd
GeslagManlik Vroulik
ID-nommer
Indien jy die pos kry, jou hoeveelste vaste betrekking sal dit wees?
By watter onderneming(s) het jy die afgelope drie jaar gewerk, en watter pos(te) het jy beklee? Jy is ook welkom om verwysingsname en telefoonnommers by te skryf indien ons die persone mag bel. (VOORBEELD: Shapiro en Smit - Prokureurs. My pos: Sekretaresse. Kontak: Mnr. Don Shapiro, tel. (021) 555-5555)
Wat is/was jou laaste maandelikse salaris?
Wat is jou vyf sterkste punte ter ondersteuning van jou aansoek vir hierdie pos?
Noem drie dinge wat jou ongemaklik en ontuis laat voel in 'n werksomgewing.
Oor watter naskoolse kwalifikasie(s) beskik jy?
Wat sou jy reken is jou TOEPASLIKE ondervinding vir hierdie betrekking?
Met watter rekenaarprogramme is jy vertroud? Gradeer jouself op 'n skaal van 1 (swak) tot 5 (sterk) in terme van jou gemaklikheid met elke program (VOORBEELD: Pastel: 5, Excel: 3, WordPerfect: 4).
Hoe sou jy jou vaardighede beskrywe t.o.v. verkope?
Watter spesifieke ervaring het jy ten opsigte van logistiek?
Wou jy dalk nog iets vir ons gesê of gevra het?